10 GEWOONTES GESINSPAKKET GRAAD 4 TOT 7
R335.00
Beskrywing: 10 Gewoontes Leerontwikkelingsprogram (Afrikaans)
Leerders:
- Vyf videosessies van ongeveer 10 minute elk oor die 10 Gewoontes (aflaaibaar op rekenaar of selfoon)
- Werkboek om die 10 Gewoontes te bemeester
Ouers:
- Vyf videosessies van ongeveer 10 minute elk oor hoe om jou kinders doeltreffend te ondersteun (aflaaibaar op rekenaar of selfoon)
- Ouerhandleiding met komplementêre inhoude





Reviews
There are no reviews yet.