Ek Kan met AI

Kort beskrywing van die kursus:

  • Duur van video: 45 minute
  • Inhoud:

    • “Your attitude determines your altitude”: Die belangrikheid van houding. Indien jy AI gebruik om ‘n sterk positiewe houding te ontwikkel, sal jy “verder en hoër kan vlieg” as ander.
    • Voordele en risiko’s: ‘n Positiewe houding verminder stres, bou selfvertroue, verseker doelgerigte en gefokusde gedrag en verbeter deursettingsvermoë om die onvermydelike terugslae van die lewe te oorwin. ‘n Negatiewe houding veroorsaak dikwels angs, uitputting en twyfel wat dit onmoontlik maak om te presteer.
    • Negatiewe Ek-sinne: Verduideliking waarom dit ‘n natuurlike neiging by mense is en waarom dit feitlik onmoontlik is om uit ‘n negatiewe kringloop van gedagtes te ontsnap.
    • Positiewe Ek-sinne:
      • “Houding is belangriker as feite”: Interessante en insiggewende beskrywings van mense wat die onmoontlike oorwin het.
      • AI (Kunsmatige Intelligensie): Oefeninge, voorbeelde en stap-vir-stap verduidelikings hoe AI jou kan help om met die regte gesindheid en die beste positiewe Ek-sinne uitdagings te oorwin en gelukkiger te wees.

Sien waaroor dit gaan:

BESTEL NOU


Ek kan met AI – R137.00
css.php